In The News

Tuis – Die regte aftreekeuse

Murray Ingram van Kaapstad skryf Ek wil my ouers help om blyplek in ’n aftreeoord te kry. Met die hemeihoé pryse van dié soort eiendomme wonder ek of dit wys is om ‘n huis in so ’n oord te koop. Watter ander opsies is beskikbaar’.’