In The News

TuisMagazine – Die regte aftreekeuse

Murray Ingram van Kaapstad skryf Ek wil my ouers help
om blyplek in ’n aftreeoord te kry. Met die hemeihoé pryse
van dié soort eiendomme wonder ek of dit wys is om ‘n huis
in so ’n oord te koop. Watter ander opsies is beskikbaar’.’